Log inLog Out
Local NewsEntertainmentRelationshipLifestyleSportsTechnology
Georgia’s abandoned sanatoriums (Russia)

Ogunmeru Muyiwa Jesu

Sept. 18, 2019

Pragtige geboue en strukture in verwaarlosing en agteruitgang.   Soveel prag en praal in die ou geskiedenis.   Daar is verdwaalde en verdwaasde inwoners wat daar bly en probeer leef.   Ongelooflik die massiewe geboue, al is dit vervalle, was dit eens ‘n groot aantrekking en boomryk.   Wat se nalatenskap het kommunisme maar veral die vernietigende magsbeheptheid en oorloë vir hierdie land en sy mense ingehou – die drome en manjefieke struktuurwerke, wat eers daar was, nou in vergetelheid verpletter met kommunisme en ‘n vernietigende oorlog?
*
Etniese volksmoord(e) en geeste wat hier ronddwaal op soek na iets kosbaars.  Kinders en jong mense word nie nou meer bedreig nie, maar tog is hul voorsate vermoor vir vooruitgang en ontwikkelings.
Ons weet hoe Retief se afstammelinge moes gevoel het na die moorde wat daar plaasgevind het.   Hulle was ‘n handjievol.
Ons weet hoe ons voorsate, ook ‘n handjievol Boere en Rebelle, die Britte aangedurf het wat hier kom oorlog maak het.  Om onder die Britse kampe moes buk vir armoede, siektes, moorde – die grafte getuig daarvan, is geen grap nie en laat ‘n bitter giftige nasmaak in ons monde en lewensverhale.
Duisende huise was tot op die grond afgebrand en al wat ons het is foto’s en skilderye hoe ons voorgeslagte soos beeste op ‘n trok gelaai was of andersinds te voet moes stap na die konsentrasiekampe.
Ooorlog is niemand se speelmaat nie, en ons sit daagliks in hierdie brandende hool van vernietiging waar die kommunistiese vlamme hoog brand.
So herhaal geskiedenis altyd soos ‘n wiel wat draai.
*
After the collapse of the Soviet Union and the declaration of Georgian independence in April 1991, the sanatoriums lost their steady stream of Soviet visitors.    As tourist numbers dropped, the sanatoriums were forced to shut down, and the impressive buildings were abandoned.
Shortly afterwards, Abkhazia declared its independence from Georgia and a bitter war ensued, marked by allegations of ethnic cleansing.  Hundreds of thousands of ethnic Georgians were displaced from Abkhazia, and many found themselves living in the abandoned sanatoriums of Tskaltubo.  These people are ethnic Georgians who were living in Abkhazia, but were forcefully displaced.
During Soviet times, Tskaltubo was an extremely popular holiday destination, famed among the Russian elite for its unique radon-carbonate mineral waters and grand sanatoriums.   Direct trains connected the resort town to the capital Moscow and former Soviet leader Joseph Stalin even kept a dacha nearby.
*
At first, Nodari Kometiani, 80, enjoyed his beautiful new home. But as the situation dragged on for years, furniture and equipment were sold off, facilities fell into disrepair, and fires and floods further damaged the buildings.  According to Kometiani, “Life used to be great when we first moved in and the building was in good condition. Now I’m not sure if something is going to fall on my head”.   Combined with a lack of economic opportunities, residents soon realised these sanatoriums were not fit for long-term habitation. For years, little changed.
But recently, as the economy improved and Georgia became known as a tourist destination, a glimmer of hope appeared. Investors began to show interest in refurbishing and reopening the sanatoriums and the government announced a grand plan envisioning Tskaltubo as a modern resort town.
The government began building apartments for the IDP’s, clearing out the sanatoriums, and selling them to investors. According to the deputy mayor of Tskaltubo, Aleksandre Dadunashvili, 1,759 IDP families have already been moved with the remaining 920 families scheduled to be re-homed by 2021.
*
*
0
Comments
Sign in to post a message
You're the first to comment.
Say something
Recommend
Log in